+27 (0)71 397 9042 sales@turbextrading.co.za

2x Die Water

Turbex roterende pomp windpompe pomp amper dubbel die volume water in dieselfde tyd as gewone windpompe van dieselfde grootte

Lees meer

Roterende pompe is beter

Roterende pompe is meer effektief as resiprokerende pompe

Lees meer

Nou beskibaar in Namibië

Turbex produkte nou ook beskibaar in Namibië

Kontak ons

Opsoek na ons pryslys?

Klik hier onder om ons pryslys af te laai. Per liter water gepomp is daar niks wat by ‘n Turbex kom nie.

Kry pryslys

Gelukkige kliënte

Jaar in besigheid

%

Meer effektief

%

Goedkoper

Wat ons aanbied

By Turbex vervaardig ons die hoogste kwaliteit en tegnologies gevorderdste windpompe beskikbaar. Ons vervaardig al roterende pomp windpompe van 1981 af.

Ons glo dat ons die laagste totale koste van eienaarskap water pomp stelsels kan verskaf wat op die mark beskikbaar is. Ons roterende pomp windpompe werk enige plek in die land aangesien ons verskillende diameter wiel windpompe sowel as verskillende toring hoogtes kan verskaf. Turbex windpompe kan van vlak riviere en damme tot boorgate dubbel so diep as ander windpompe water pomp danksy die effektiewe roterende pomp.

  • Turbex
  • Elektriese pomp
  • Tradisionele windpomp
  • Sonkrag water pomp
  • Diesel water pomp

Totale water pomp kostes oor 20 jaar vir ‘n 30m diep boorgat.

Jou vrae beantwoord

Ghanzi10

Is daar genoeg wind?

Hierdie kaart wys die wind in verskillende streke. 1 is uitstekend and 4 is die minimum wat ‘n Turbex in kan werk. Dit is dus duidelik dat meeste areas in Suid-Afrika genoeg wind het vir ‘n Turbex.

maps-SA

Hoe diep kan my boorgat wees?

Met spesiale pomp en windpomp wiel grootte kan ‘n Turbex so diep as 200m water uit pomp. In die praktyk is boorgate selde so diep.

Is finansiering beskikbaar?

Absoluut. Kontak ons gerus vir terme, voorwaardes en meer inligting.

Moenie skaam wees nie

Kontak ons gerus en een van ons spanlede sal seker maak jy het al die inligting wat jy benodig

Kontak ons

Vir enige voorstelle of probleme op hierdie webblad kontak gerus die webmeester hier.

Pin It on Pinterest

Share This